Sweetcorn Kaasgereg.

unnamedOond 180 gr C.  Meng saam: 2 k gaar pasta, 1 blikkie sweetcorn, halwe k fyn broodkrummels,250 ml gerasperde kaas en sout na smaak.  Klits saam: 2 eiergele, 250 ml melk en knippie sout. Roer by pastamengsel. Klits die 2 eierwitte styf en vou by mengsel in. Skep in gesmeerde bakskottel en strooi nog gerasperde kaas bo-oor. Bak vir 35 min tot bruin en uitgepof.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos