Taai Hoender

Plaas hoender-stukke in ‘n diep kastrol. Voeg by: 4 E sojasous/worcestersous, 4 E bruinsuiker, 3 E heuning, 1 E kookolie en sout.   Gooi 1 k kookwater by. Kook vinnig vir 30 minute. Verlaag hitte en prut tot sous dik en taai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos