Tamatie Marmelade

Ontvel 2 kg ryp konfyttamaties. Sny in stukkies en sit in konfytkastrol. Voeg by: 400 gr suiker, 2 kaneelstokkies, 1 steranys, 3 heel naeltjies en kwart t sout. Kook ongeveer 2 ure lank tot stroperig en dik. Skep in gesteriliseerde botteltjies en verseel. Jy kan ook paar gekapte, ontpitte brandrissies byvoeg vir ekstra byt

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos