Tropiese Ysies

Plaas volgende in voedselverwerker:  1 1/2 k fyn pynappel, 1 piesang, 1 1/2 k coconut melk en t t vanillageursel. Verwerk tot glad en gooi in ysie-houers. Sit stokkies in middel en vries regop tot verys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos