Tropiese Ysies

In voedselverwerker: 1 k pynappel/aarbei/mango of kiwivrug stukkies, 2 piesangs, 3 k klappermelk en 1 t vanillageursel. Verwerk deur en gooi in vormpies. Vries oornag.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos