Tuna Happies

Die resep maak omtrent 10 tuna happies.

Bestandele:

350 g (2 blikkies) tuna, gedreineer

6 gekapte sprietuie

150 g gedreineerde soet heelpitmielies (sweetcorn)

Swart peper

10 ml (2t) vars suurlemoensap

3 eiers, geklits

160 ml koekmeel

3 ml ( teel) sout

Olie vir vlakbraai

Metode:

Meng die tuna, uie en soet mielies en geur met peper en suurlemoensap. Voeg die eiers, meel en sout by die tuna mengsel en meng  liggies. Maak genoeg olie en drup groot teelepels vol tuna beslag in die pan. Braai aan albei kante bruin tot gaar. Bedien met `n groen slaai en doopsous

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos