Tuna Koekies

Meng 1 pakkie kits-aartappels en 350 ml warm melk, Dreineer 2 blikkies tuna en voeg by aartappels. Voeg dan vlg by: gekapte grasuie (chives), 1 E gekapte vars pietersielie, 3 t suurlemoensap, sout en vars gemaalde swart peper, 1 eier en 1 E droë broodkrummels. Meng deur en skep eetlepels vol in medium warm, vlak, olie in pan. Bak alkant bruin. Bedien met skyfies en groen erte en slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos