Tot Sy eer.
Search

Tuna Macaroni Gereg

Oond 180 gr C.  Kook en dreineer ‘n halwe pak skulpie/skroewe pasta. Braai 1 pak bacon, in stukkies geknip, en roer 1 blik uie en tamatie smoor of 1 blikkie matige chacalaka, 1 blikkie dreineerde tuna en 1 blik roommielies of gemengde groente by. Roer  pasta by en skep in diep oondbak. Rasper kaas en sprinkel bo-oor. Bak vir 30-40 minute in oond.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos