Tuna Noodle Slaai

Meng saam: 250 ml gaar, afgekoelde skroefie noedels, 2 blikke, gedreinerde tuna, gevlok, 1 gekapte ui, 1 gekapte soetrissie, 1 gekapte appel. Gooi vlg sous oor: 200 ml mayonaise, half t kerriepoeier, knippie sout, 2 E blatjang en 2 E canola olie. Klits deur en meng liggies in noedel mengsel. Bedien met broodrollejies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos