Tuna Pasta Slaai

Kook ‘n halwe pak pasta, skulpies of skroefies, Dreineer en  meng by: 1 E tamatiesous, 150 ml mayonaise, 1 blik gedreineerde tuna, halwe k gekapte groenrissie, paar bevrore ertjies, 1 t suurlemoensap en sout na smaak. Vir lekkerte, kan jy ook pynappelblokkies of stukkies ingelegde perske byvoeg. Roer deurmekaar en voeg nog mayonaise by as te droog.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos