Tuna Rol

Meng vulsel saam; 2 blikke tuna, dreineer, 1 blik chakalaka, 1 gekapte ui, 250 ml gerasperde kaas, 2 E mayonaise, 1 t mosterdpoeier en sout na smaak. Rol 2 rolle skilferkorsdeeg saam uit tot groot vel. Smeer vulsel bo-op. Rol op soos roll koek. Sny in dik skywe met skerp mes en plaas op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Smeer eier en melk, saam geklits, bo-oor. Bak by 180 gr C tot goudbruin en gaar. so 25 minute.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos