Tuna Viskoekies

Meng vlg bestandele saam;  2 blikkies gedreineerde tuna, 200 ml gerasperde kaas, 1 gekapte, gebraaide ui, en klein bossie vars baba-spinasie, kleiner gekap, saam gebraai in bietjie olie. 2 eiers, sout, 2 E bruismeel 1 t fyn gerasperde suurlemoenskil en 1 E suurlemoensap.  Laat staan vir 10 minute in yskas.  Vorm koekies en bak in vlak, medium-warm olie. Dreineer en bedien met gebakte aartappels en vars slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos