Tot Sy eer.
Search

Tunatert

Oond 180ºC. Smeer tertbak. Klits 4 eiers,voeg by 2e sagte margarien, 1½ e blatjang, 1 gekapte ui, 1 blikkie tuna (dreineer), 1t droë pietersielie, ½ sout en ½ k gerasperde kaas. Gooi in tertbak en bak 30 minute.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos