Tot Sy eer.
Search

Uie Marmelade

Sny 2 groot uie in skyfies, spoel af in warm water, dreineer en hou eenkant. Plaas in kastrol  1 k rooi wyn, 1/2 k balsamiekasyn, 1/2 k bruinsuiker ek 2 ml sout. Roer op hitte tot suiker opgelos. Plaas uie in mengsel en kook saggies tot uie sag en gekarameliseer is …Skep in glaspotjie. Lekker by koue vleise en op vleisbroodjies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos