Vanilla Botterkoek

Oond 180 gr C.

Klits saam 120 gr sagte botter en 200 ml fyn witsuiker. Voeg 2 groot eiers en 1 t vanillageursel by en klits baie goed..Sif 2 k koekmeel, 3 t bakpoeier en 2 ml sout saam en roer dit om beurt met 125 ml koue melk by eiermengsel. Roer versigti deur. Skep beslag in 2 gevoerde, gesmeerde koekpanne en bak vir 30-35 minute tot gaar.   Laat 5 min in panne afkoel Keer uit op draadrakkie en koel heeltemal af.  Versier met vanilla versiersel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos