Vanilla Koekies

Oond 180 gr C.

 Meng 5 k koekmeel, 1 k versiersuiker en 500 gr sagte margarine, 1/2 t sout en 1 t vanilla essens. Maak deeg met jou hande aan. Rol in bolletjies, druk effe platter en plaas op gesmeerde bakplaat.  Bak vir 15-20 minute tot strooikleur.   Koekies proe soos “eat some mor”koekies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos