Tot Sy eer.
Search

Varkboud gebak in Coke

Braai ‘n varkboud, 2 kg, bruin in olie in groot ysterpot.  Pak 6 Groot uie, in ringe gesny bo-op. Sprinkel meet sout en koljander. Gooi ‘n koppie chutney oor, 1 L vleisaftreksel en 2 blikkies coke. Plaas deksel op en bak in oond, 180 gr C vir 2 ure. Skil paar aartappels en pak rondom vleis. Bak verder tot aatrappels sag is. Haal deksel af en draai rooster-element aan. Braai vleis bruin.  Haal uit vleis uit pot. Bedek met tinfoelie. Maak sous dikker met maizena.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos