Varktjops in pynappelsous

varktjops in pynappelsousOond 150 gr C. Strooi sout en koljander oor 8 rou varktjops en braai bruin in olie. Pak tjops in plat oondbak.  Meng vlg saam: 2 t droê mosterd 1 t  sout, 2 E meel, 1 gekapte ui,  2 E worcestersous, halwe k tamatiesous en 1 blikkie fyn pynappel met sous. Skep oor tjops en bak vir 1 en halwe uur in oond.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos