Tot Sy eer.
Search

Veelsydige Sjokolade Mousse

1  Klits 1 houertjie Orley Whip styf.     2.  Klits 2 blikke caramel kondensmelk en 250 ml melk saam.   3.  Voeg 2 pakkies sjokolade kitspoeding by en klits goed deur.   Vou Orleywhip in mengsel.  Skep in bakkies en versier soos verkies……… Die mousse kan ook tussen koeklae gesmeer word of vir ‘n tert gebruik word… Skep dan mousse net in ‘n sjokolade-beskuitjie kors.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos