Tot Sy eer.
Search

Verfrissende Koeldrank

Kook 8 k water en 8 k suiker vir 10 minute. Koel af en voeg knippie sout, 1 pakkie wynsteensuur en 1 botteltjie suurlemoen essens by. Roer goed deur en gooi oor in bottels met proppe. bere in yskas en verdun met lemonade of sprite en baie ysblokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos