Tot Sy eer.
Search

Verwerkte Driebone Slaai

Neem een pakkie driebone slaai en skep dit in mooi slaaibak, voeg by: 1 gekapte green/red pepper, in stukkies, 1 gekapte rooi ui, 1 blikkie gemengde bone, 1 blikkie baked beans. Spuit so 3 spuite soetrissie sous, [sweet chillie sous] in en roer deur. Sit voor met braaivleis, vleisbolletjies, vis of hoender,

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos