Vetkoek

Voeg in mengbak.   1 pakkie [500 gr] bruismeel, 1 t sout,  Klits 2 eiers en 1 k melk en roer by meel, as te droog, roer bietjie water by.  Moet ‘n dik beslag wees, maar deeg moet van lepel afdrup.   Gooi kookolie in pan en laat medium warm word, Skep lepelsvol deeg in olie.  Draai om met 2 vurke en braai anderkant ook mooi bruin en gaar.   Laat olie afdrup op kombuispapier.  Eet met botter en stroop…..

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos