Tot Sy eer.
Search

Vinnige Aarbei Roomys

In voedselverwerker: 2 houers gladde maaskaas, 2 blikke kondensmelk, 2 k vars aarbeie en knippie sout.  Meng tot glad.  Skep in roomysbak en plaas in vrieskas tot gevries.  Bedien met vars aarbeie.   Kan ook as vulsel vir ‘n tert gebruik word.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos