Vinnige Aarbei Roomys

In Voedselverwerker: 2 houers gladde maaskaas, 2 blikke kondensmelk 2 k vars aarbeie en knippie sout. Meng tesame en skep in plastiek bak met deksel Vries tot oornag. Dit kan ook as tert-vulsel gebruik word in koekiekors.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos