Vinnige Beskuit

Smelt 500 gr margarine, 500 ml suiker saam. Koel effe af. Klits 4 eiers by.  Voeg 2 kg bruismeel, 2 t sout, 1 t kremetart in ‘n mengbak.  Roer margarine mengsel en 1 L  louwarm melk by.   Maak aan tot deeg em knie goed deur. Oond 180 gr C.  Maak bolletjies deeg en plaas in drie gesmeerde broodpanne. Bak 60-90 minute tot gaar.  Laat afkoel, breek in stukke en droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos