Tot Sy eer.
Search

Vinnige brownies

Oond 180 gr C. Smelt 250 g botter in groot kastrol, Roer 125 ml kakaopoeier by en 315 ml suiker. Haal af van stoof en voeg 4 geklitste eiers by, roer vinnig deur. Sif 250 ml koekmeel, 1 t bakpoeier, kwart t sout en roer by eiermengsel. Roer 1 t vanillageursel by. Skep deeg in gevoerde, gesmeerde langwerpige oondpan en bak 25-30 minute tot gaar. Koel af op draadrakkie en smeer 1 blikkie karamel kondensmelk oor. Sprinkel gebreekte flake oor en sny in blokke.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos