Vinnige Gebakte Hoender

Voer oondpan uit met tinfoelie en pak 1 Hoender in stukke gesny, daarin. Sprinkel liggies met hoenderspeserye. Strooi 1 pakkie bruin uiesop bo-oor. Gooi 1 klein boxie appelkoossap bo-oor. Bak vir 45 minute by 180 gr C. Bedien met rys en groente.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos