Vinnige Gemmerbier

Gooi in groot plastiek emmer; 24 k lou water, 6 k suiker5, 2 t kremetart, 2 t wynsteensuur, 1 E fyn gemmer en 1 pakkie kitsgis. Gooi handvol rosyne by en roer goed deur tot suiker gesmelt is. Laat staan oornag. Gooi volgende oggend deur gaasdoekie. Gooi in beker met tuit en gooi oor in bottels. Hou in yskas.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos