Tot Sy eer.
Search

Vinnige gemmerpoeding

2 x 200 g-pakkies gemmerkoekies, gebreek

1 x 385 g-blik tertappels

150 g/250ml pitlose rosyne

1 x 410 g-blik ingedampte melk

Meng al die bestanddele en skep in ‘n  gesmeerde tertbak van 30 cm x 23 cm. Bedek die bak met kleefplastiek en mikrogolf ongeveer 10 minute teen 70% krag. Sit louwarm voor met dun room.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos