Vinnige Gesonde Brood

n mengbak:  5 k broodmeel, 2 k nuttywheat meel, 1 t sout, 1 pakkie yeast, handvol sultanas/rosyne en handvol gemengde sade. Roer met lepel deur en roer dan 4 k louwarm water by om deeg te vorm. Moenie knie nie.  Skep deeg in groot goed-gesmeerde broodpan. Laat op lou plek rys tot dubbel.  Oond 200 gr C.   Bak vir 1 uur tot gaar.  Keer uit pan en eet warm of kpid met botter.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos