Tot Sy eer.
Search

Vinnige Hoedergereg

Kook 1 hoender gaar in sout water. Koel af en vlok hoender in stukkies. Oond 180 gr C.    Kook halwe pak pasta in hoenderwater tot gaar, dreineer. Braai 1 ui, gekap, in olie. Voeg alles bymekaar in kasrol en roer 1 pakkie sampioensop met 2 k melk gemeng, by. Kook vinnig deur en skep in oondbak. Rasper kaas bo-oor en bak vir 45 minute tot goudbruin.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos