Vinnige Muffinbeskuit

Maak 1 kg muffinmengsel bestandele aan soos op pakkie aangedui en voeg 1 k sultanas en 1 k sade, jou keuse, by. Roer deurmekaar en skep in goed gesmeerde oond pan.   Bak vir 35-40 minute by 180 gr C tot gaar. Laat in pan vir 10 minute. Keer uit op afkoelrakkie en koel heeltemal af.  Sny brood in stukkies met skerp broodmes.  [‘n elektriese mes werk goed.] Pak in plat panne en droog uit by 100 gr C.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos