Tot Sy eer.
Search

Vinnige Pasteideeg.

vinnige PasteideegPlaas volgende bestandele in voedselverwerker: 500 gr koekmeel en 500 gr margarine, yskoud in blokkies gesny. Meng saam in voedselverwerker en voeg dan 1 bakkie roomkaas by. Meng weer deur tot sagte deeg. Haal uit en deel in twee. Vou toe in kleefpapier en plaas in yskas. Gebruik na 1 uur. Jy kan ook die deeg vries tot jy dit nodig het.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos