Vinnige Souttert

ond 180 gr C.   Meng alles saam:  1/2 k bruismeel, 3 E kookolie, 1 en 1/2 k gerasperde kaas, gekapte gras-ui, oF 1 klein gekapte ui, 2 groot eiers, 1 en 1/2 k melk, 2 k gaar vleis bv: ham, bacon, hoender, maalvleis.  Sout na smaak.   Skep in gesmeerde oondbak, Bak vir 40 minute tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos