Vinnige Suurlemoentert

Pak Tenniskoekies in medium vierkantige tertbak.  Klits 1 blikkie kondensmelk en 125 ml suurlemoensap en 1 t fyngerasperde suurlemoenskil saam. Skep op koekies.  Krummel 2 koekies en sprinkel bo-oor en ook bietjie fyngerasperde suurlemoenskil.  Hou in yskas tot gebruik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos