Vinnige Vetkoek

Roer saam: 1 pakkie Bruismeel [500 gr]   [4 koppies] 1 t sout, 2 eiers en 2 k kraanwater.

Roer met lepel deur, as deeg te slap is, voeg nog bietjie meel by, as deeg te styf is, nog bietjie water. Deeg moet gemaklik van lepel af val. Skep Eetlepelsvol in olie.
Bak in vlak  medium-warm kookolie tot goudbruin en gaar.
Eet met botter en stroop of heunig of konfyt en kaas…..

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos