Tot Sy eer.
Search

Viskoekies

Druk een blik tamatie-vis en 1 blikkie tuna, dreineer,  fyner. Voeg vlg bestandele by: 1 klein gekapte ui, 1 eier, 125 ml bruismeel, sout na smaak en 10 ml droë pietersielie.  Meng goed deur. Bak lepels-vol in medium warm vlak olie.  Braai alkant bruin.  Bedien met kapakaartappels of aartappelskyfies. Of gebruik as ‘pattie’ vir ‘n vis-burger.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos