Volgraan Sultana Broodjie

Oond: 180 gr C.      Meng saam in mengbak: 375 ml volgraanmeel, 375 ml bruismeel 1 t koeksoda en 3 ml sout. Vryf 125 g margarine in meel. Voeg 250 ml sultanas by. Klits 250 ml karringmelk en 1 groot eier saam en maak met droë  bestandele aan tot deeg.  Gooi mengsel in gevoerde, gesmeerde broodpan.. Bak vir 45 minute tot gaar. Koel af op afkoelrakkie. Bedien in snytjies met botter.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos