Tot Sy eer.
Search

Volkoring Kaasskons

Oond 200 gr C.  In mengbak: 1 k koekmeel, 1 k volkoringmeel [Nuttywheat], 4 t bakpoeier, 1 en 1/2 k gerasperde kaas. Klits saam in ‘n beker: 2 eiers, 80 ml kookolie en 80 ml lou water.Meng met droë bestandele. Moenie te veel roer. Skep lepels-vol op gesmeerde bakplaat. Bak 20-25 minute tot gaar.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos