Volkoring Roer-broodjie

Oond 180 gr C.     Meng in skottel; 670 ml volkoring/Nuttywheat meel, 625 ml bruin/wit broodmeel, 500  ml semels, 250 ml hawermout en 250 ml gemengde sade, 2 t sout, 2 t fyn kaneel, 1 pakkie kitsgis,     In groot Beker; 500 ml sterk lou water, 100 ml heuning, 1oo ml margarine, gesmelt, en 2 geklitste eiers.   Roer bymekaar en skep in 2 goed gesmeerde broodpannetjies. Bak vir 1 uur tot gaar.  [ as jy nie kitsgis het nie, kan 20 ml bakpoeier en 1 E asyn gebruik word.]   Bedien by warm sop.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos