Vrugte Kelkie Tert. [Fruit Cocktail Tert]

Oond 180 gr C.  Meng alles saam in mengbak: 2 k bruismeel, 1 1/2 k suiker, 2 eiers, 1/2 k klapper, 1 t koeksoda, 1/4 t sout, 1 t karamel essens, 1 blikkie fruitcocktail met sous en al en 2 t asyn.  Skep in gesmeerde oondbak en bak vir 30-40 minite tot gaar.   Sous: 1 k suiker, 250 ml room of 1 blik Idealmelk, knippie sout en 1 t vanilla geursel. Kook deur en skep versigtig oor warm tert.. Bedien met roomys of vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos