Vrugtesap Hoender

Oond 180 gr C.   Rol 8-10 hoenderstukke in sampioen soppoeier. Pak in oondbak.  Sny paar klein aartappeltjies middeldeur en pak rond-om hoender asook 1 groot gesnyde ui.  Gooi 1 en 1/2 k vrugtesap oor.   Bv.. mango, appelkoos, perske of pynappelsap. Bak 1 en 1/2 uur tot gaar en mooi bruin.  Bedien met rys en slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos