Tot Sy eer.
Search

Wafels

Meng saam in mengbak;   1 k bruismeel, knippie sout, 3 t suiker, 1 E canola olie, 1 k melk en 2 eiers.  Spuit wafelpan met kleefwerende middel en laat pan warm word. Skep lepels-vol deeg bo-op.   Braai goudbruin. Bedien met roomys en stroop.  Vrugte soos bessies en piesangs en pynappel kan ook by bedien word as poeding.  Ook karamelstroop.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos