Wit Yskas Kaaskoek

Maak kors van 1 pakkie eet-som-mor koekies, fyn gerol, gemeng met 4 E gesmelte botter. Druk vas in tertbak. Smelt 1 blok 200 gr wit sjokolade in mikrogolf-oond. Meng by 2 bakkies roomkaas, kamer temperatuur, skep helfte bo-op tertkors en pak 1 blikkie GOED gedreineerde aarbeie bo-op, skep dan ander helfte van vulsel bo-oor en sit in yskas. Bedien met vars aarbeie as jy wil

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos