Tot Sy eer.
Search

Wortels in Soetwyn

Oond: 160 gr C. Neem paar klein geelworteltjies en spoel goed af. [jy kan ook groter wortels in repies sny] Pak in diep oondbak. Meng in beker: 100 ml soetwyn, 2 E heuning,1 t mielieblom en halwe t sout. Gooi oor wortels en stip met klontjies botter. Bak 1 uur. Roer versigtig om na half uur.  Bedien as soet bykos.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos