Tot Sy eer.
Search

Debietorder

Jy kan Radio Namakwaland ondersteun deur ‘n maandelikse debietorder te teken van so min as R93.40 en so verseker dat Radio Namakwaland die Goeie Nuus kan bly versprei!

Jy kan hierdie vorm druk, voltooi en aan ons terugstuur.

Debietordervorms is beskikbaar by Radio Namakwaland se kantore by Voortrekkerstraat 24, Vredendal of jy kan ‘n epos stuur na [email protected]

Jou bydrae maak ‘n verskil!