Tot Sy eer.
Search

Nuwe denke en kos wenke met Monica Kleynhans

Volg hierdie skakel om na Nuwe denke en kos wenke te luister!
Nuwe denke en kos wenke word aangebied deur Monica Kleynhans. Jy kan elke Donderdag inskakel op Radio Namakwaland 93.4fm om 11:30 en herhaling is op Dinsdagaande om 20:00.
https://youtube.com/playlist?list=PLiMhBp2t_chSCqjkl8m6ta3ctWnrJFCx2

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos