Gebakte Karringmelk-Poeding

Oond 180 gr C.  Klits saam: 1 E sagte margarine, 1 k suiker en 4 groot eiers. Voeg by; 4 k karringmelk, klits stadig deur. Sif 1 k bruismeel en 1/4 t sout en voeg by. Meng tot glad en gooi in gesmeerde oondbak. Bak 50-60 minute. Bedien met vrugte/roomys/vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos