Mielie Vetkoekies

Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, halwe t sout, 1 eier, kwart k melk en 1 blik roommielies, [sweetcorn] Meng deur en skep lepelsvol in vlak olie. Bak soos gewone vetkoek. Plaat moenie te warm wees nie. Dreineer op kombuispapier en bedien met heuning of stroop.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos