Advertensie opsies

Ontvangsgebied

Radio  Namakwaland  is op Vredendal gestasioneer en die volgende dorpe val binne ons ontvangsgebied: Vredendal, Klawer, Vanrhynsdorp, Nuwerus, Bitterfontein, Nieuwoudtville, Loeriesfontein, Lutzville, Koekenaap, Strandfontein, Lambertsbaai, Elandsbaai, Leipoldtville, Graafwater, Clanwilliam, Citrusdal en die omliggende landelike gebiede.  Alhoewel dit nie binne ons uitsaai patroon val nie, het ons ook luisteraars in die Langebaan, Dwarskersbos en Velddrif areas.

KONTAKPERSONE

Egbert Brink
083 722 4037
[email protected]

RADIO NAMAKWALAND

Landlyn: 027 213 4208
WhatsApp: 079 350 7339
Posbus 2020
Voortrekker Str. 24, Vredendal, 8160
www.934fm.co.za

Ons bied die volgende tipe advertensies – kontak ons vir tariewe :

  • Enkelflitse of maandelikse Advertensie pakette
  •  Lugtyd vir Promosie gesprekke
  • Program Borgskappe, insluitend nuusbulletins
  • Buite Uitsendings vanaf verskeie dorpe
  • Radio Namakwaland Kalender advertensies
  • Plasings op Sosiale Media

 

     Uitsluitings:

  • Geen advertensies op Sondae

  • Geen alkoholiese drank

  • Geen tabak